TWNAF Pa's Praat || Bela-Bela, Suid-Afrika || Julie 2024
Young Life Bela-Bela Bela-Bela, Limpopop, Suid-AfrikaGebeurtenisbesonderhede Hierdie is 'n Pa-praatjie aangebied deur Pierre Bothma by Young Life, Bela-Bela. Die geleentheid sal in Afrikaans gehou word. Kontakbesonderhede Kontak Pierre Bothma vir navrae of om te RSVP. | +27 76 989 8738 Kostebesonderhede Hierdie geleentheid kos R100 per persoon. Koste sluit opleidingsmateriaal, verversings en middagete in. RSVP deur...