TWNAF Pa's Praat || Nelspruit, Suid-Afrika || Februarie 2025
Invloed Kerk Curro Nelspruit, Nelspruit, Mpumalanga, Suid-AfrikaGebeurtenisbesonderhede Hierdie is 'n Pa-praatjie aangebied deur Vian Storm by Invloed Kerk. Die geleentheid sal in Afrikaans gehou word. Kontakbesonderhede Kontak Morné vir navrae of om te RSVP....