Laai Gebeurtenisse

« Alle Gebeurtenisse

TWNAF Pa's Praat || Centurion, Suid-Afrika || Oktober 2024

4 Oktober @ 18:00 - 21:00

R300

Gebeurtenisbesonderhede

Hierdie is 'n Pa's praat aangebied deur Haddon de Waal by Kerk-in-Suid.
Die geleentheid sal gehou word in Engels & Afrikaans.

Kontakbesonderhede

Kontak Daleen Lombard, , +27 12 663 2003 vir navrae of om te RSVP.

Koste besonderhede

Hierdie geleentheid kos R300 per persoon.
Opleidingsmateriaal en verversings ingesluit.

RSVP Deur

27 September 2024.

Besonderhede

Datum:
4 Oktober
Tyd:
18:00 - 21:00
Reeks:
Koste:
R300
Gebeurtenis kategorieë:
,

Organiseerder

Haddon de Waal
E-pos

Lokaal

Kerk-inSuid
Cotielaan 306, Wierdapark
Centurion, Gauteng 0157 Suid-Afrika
+ Google Map
Foon
+27 81 050 3363
Bekyk Lokaal-webwerf