- Hierdie gebeurtenis het geslaag.
TWNAF Pa's Praat || Roodepoort, Suid-Afrika || Julie 2024
13 Julie 2024 @ 08:00 - 16:00
R150Gebeurtenisbesonderhede
Hierdie is 'n Pa's praat aangebied deur Ritmia Gemeente by Crawford Internasionale Skool.
Die geleentheid sal gehou word in Afrikaans.
Kontakbesonderhede
Kontak info@ritmia.org.za vir navrae of om te RSVP.
Koste besonderhede
Hierdie geleentheid kos R150.
Betaling kan gemaak word aan:
Absa rekening
409 504 9500
Verw: Voorletter, van & 12 Julie
Stuur bewys van betaling na info@ritmia.org.za