TWNAF Meester Mentor || Bethlehem, Suid-Afrika || Junie 2024

Die Hoeksteen Pleinstraat 74, Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Gebeurtenisbesonderhede Hierdie is 'n Meestermentor wat deur Niklaas Arangies by Die Hoeksteen Bethlehem aangebied word. Die geleentheid sal in Afrikaans gehou word, indien die behoefte ontstaan sal die opleiding ook in Engels wees. Bring asseblief jou Bybel, 'n pen en 'n joernaal saam. Kontakbesonderhede Kontak Niklaas Arngies, | +27 82 441 9970 vir...

R300